Bestel uit ons bakkery

GEVRIESDE ETES (380g—400g) @ R33

1. Tamatiebredie, Beef stroganoff,  Chicken a la king, Herderspastei, Bobotie, Groenboontjiebredie.

Bogenoemde saam met rys en butternut/patat

2. Beesvleis kerrie, Hoender kerrie, Potjiekos, Maalvleis kerrie

Bogenoemde saam met rys

3. Beef lasagne, Hoender lasagne

GEVRIESDE ONGEBAKTE PASTEIE @ R 200 vir 10

Steak, Steak & kidney, Pepper steak, Wild, Hoender, Kerrie, Ham & kaas

FAMILIE PASTEIE (900g) @ R 85

Hoender

BESKUIT @ R 40

Karringmelk

All Bran

KONTAK: Isa Fouché –   sel no. 0722653641

            Epos – pfouche@hexvallei.co.za

This entry was posted in Uncategorized. Bookmark the permalink.